Baie welkom!

Skop jou skoene uit, maak 'n koppie boeretroos en raak rustig. Hier vanaf vorentoe het jy niks meer om oor te bekommer nie. Jy is in Werner se bekwame hande. Met nagenoeg 15 jaar se ervaring in die bedryf as Musikant, DJ, en Seremoniemeester is Werner die regte man vir jou plan! Afgesien van sy ervaring het hy boonop al die regte toerusting en musiek om seker te maak jy skoffel jouself haweloos! Van plesierige pompende partytjie musiek tot sagte strelende rinkink treffers sal Werner seker maak dat jy jou oorwurm tevrede stel.

 

Nou is dit eers jou beurt. Vingers op die knoppies. Scroll, click en blaai en as jy hou van wat jy sien boek hom vir 'n funskie of 'n braai! 

 
TO VIEW THE SITE IN ENGLISH CLICK HERE


PICK WAT JY VOLGENDE WIL SIEN:

  

 

    

>> Media Pak Vir Bemarking & Advertensie <<

 

 

 

 

Werner van Zyl Live Music and Entertainment for Weddings & Functions / Werner van Zyl Live Musiek Vir Troues en Funksies

For Bookings:   booking@wernervanzyl.live  /   +264 81 787 6079

Copyright © Werner Van Zyl 2023. All Rights Reserved.

Hosted by Dirib Web Design & Hosting

Web Counter